Leierskap / Leadership

Leierskap in VHS word bedryf volgens die Suid – Afrikaanse Skolewet. Elke jaar gedurende Augustus word verkiesing gehou. Die leerders in elke graad verkies hulle eie verteenwoordigers. Twee leiers word uit elke registerklas verkies.

Stemme word deur graadpersoneel getel, waar ook ‘n verteenwoordiger van die beheerliggaam teenwoordig is. Leerders met 14 of meer inskrywings teen hom/haar, volgens die skool se dissiplinêre stelsel, se naam verskyn nie op die stembrief nie.

Stemming vind gewoonlik op ‘n Vrydag.

Leierskap in VHS word bedryf volgens die Suid-Afrikaanse Skolewet. Elke jaar gedurende Augustus (Gr. 11) en Oktober (Gr. 8, 9 en 10) word verkiesing gehou. Die leerders in elke graad verkies hulle eie verteenwoordigers.

Stemme word deur graadpersoneel getel, waar ook ‘n verteenwoordiger van die beheerliggaam teenwoordig is. Leerders met 15 of meer inskrywings teen hom/haar, volgens die skool se dissiplinêre stelsel, se naam verskyn nie op die stembrief nie.

Verkiesing vind op ‘n Woensdagoggend plaas. Die daaropvolgende Maandag word die leiers tydens saalopening aangekondig. Geen portefeuljes word op die stadium aangewys nie.

The members of the representative council – grade 8–11 – elect the head leaders.

The RCL and EC attend a leadership camp at the beginning of the school year to equip them for their duties.

The leaders of the school are responsible for different social activities of the school as well as fundraising for the less fortunate.

The RCL and EC are assisted by the principal, deputy principal, EC guardian and the different RCL guardians.

goggend plaas. Die daaropvolgende Maandag word die leiers tydens saalopening aangekondig. Geen portefeuljes word op die stadium aangewys nie. Gedurende September word ‘n leierskamp aangebied waartydens die leierskorps mekaar leer ken en beplanning vir die volgende diensjaar gedoen word.

On the Monday morning after the leadership camp, all members of the representative council – grade 8 – 11 – elect the executive members (grade 11) The members and their portfolios are then announced during assembly.
The EC is assisted by the principal, deputy principal, EC guardian and the different grade guardians.