Danssentrum

Dansklasse vir alle ouderdomme vanaf 3 jaar word aangebied by Hoërskool Volksrust se danssentrum.  Hierdie klasse gee leerlinge die geleentheid om te ontwikkel op liggaamlike, emosionele en sosiale vlak.  Hulle leer ‘n waardering vir dans, musiek en kunste in die geheel.

We aim to give children of all ages the opportunity to develop their skills through dancing.  At the same time the student develops a love for dance and music and their creativity is stimulated.  Dance builds up confidence, improves focus and concentration, it benefits health, develops social skills and provides and education.

Gespesialiseerde onderrig word verskaf in ballet (Dance Academy of South Africa) en Spaanse Danse (Spanish Dance Society).

Spanish Dance Society is ‘n internasionale instansie wat leerlinge die geleentheid bied om Spanje se flamenco danse, treeksdanse (regional dances?), klassieke spaans en neo-klassieke spaans te bestudeer en te bemeester.

Dance Academy of South Africa is ‘n Suid-Afrika gebaseerde ballet instansie.  Leerlinge word die geleentheid gebied om deur DASA ballet op n’n genotvolle manier te bemeester.

Daar word jaarliks eksamens afgelê deur DASA en SDS.  Leerlinge kry ook geleentheid om aan kompetisies en konserte deel te neem.  Behalwe vir ballet en spaanse danse word leerlinge ook aan verskeie ander dansvorme blootgestel.

Leave a Reply