Redenaars

Ons leerlinge neem deel aan die ATKV-redenaars en Interhoërredenaars.

Die ATKV-redenaars is slegs ‘n Afrikaanse toespraak, maar vind plaas vir huistaal sowel as addisionele taal.

Die Interhuisredenaars is VHS se interne uitdunne vir die Interhoërredenaars.  Dit vind gewoonlik plaas gedurende April of Mei.  Die eerste 2 junior sprekers (gr. 8-10) en die eerste twee senior sprekers (gr. 11-12) word gekies wat dan meeding teen die ander skole se sprekers by die Interhoërredenaars.  Dit vind plaas in Augustus.  Dieselfde skole wat deelneem aan die Interhoër Atletiek, neem ook deel aan die Interhoërredenaars.  

Leave a Reply