Alumni

Volksrust High School Alumni is vir mense met spesiale herinneringe van hulle alma mater. Deel joune met ons deur aan te sluit by ons Facebook bladsy.  Daar kan jy op hoogte gehou word van alle aktiwiteite rakende die Oud-Skoliere van Volkies.