Gholf

DSCN0082
Hoërskool Volksrust het drie gholf liga spanne wat in die hoëveldliga vir hoërskole speel.  Die skool se eerstespan speel ook in die PUK-16 reeks.

Vir enige navrae kontak gerus Mnr. Andrè Erasmus by die skoolkantoor of era@vhs.co.za.