Krieket


Hoërskool Volksrust spog met een van die beste krieketblaaie in Mpumalanga.  Die fasiliteite wat die skool aan die leerders bied, laat hulle toe om hulle volle potensiaal te bereik.  Puik afrigting word aan leerders gebied wat op dié gebied wil presteer.

Die volgende spanne neem aan die Mpumalanga liga deel:

  • 1ste
  • o/15

Sedert 2010 word ‘n besigheids Pro-20 Liga (BPL) aangebied.  Die eerste span neem hieraan deel.  Die toernooi bied nog ‘n geleentheid vir spelers om te ontwikkel.

Volksrust High School is proud of one of the best cricket pitches in Mpumalanga.  The facilities at our school makes sure that every player reaches his potential. Excellent coaching is given to the players.

The following teams participate in the Mpumalanga League

  • 1st
  • u/15

Since 2010 a business Pro-20 league (BPL) is hosted at the school. This tournament gives players another opportunity to excel.