Skaak / Chess

Hoerskool Volksrust se denkers is sterk besig om skaak te groei. Daar is tans 3 spanne wat gereeld skaak oefening bywoon. Vriendskaplike toernooie sal teen plaaslike skole plaasvind tot en met ons in die Puk-16 Liga reeks gaan deelneem. Volkies se skaak is aan die brand! So… Kom maak ‘n skuif!