Atletiek

Atletiek word aangebied by die skool. Volkies bied elke jaar die goue-byeenkoms aan, waar verskeie skole genooi word en vriendskaplik deelneem. Ons neem deel aan die Hoëveld uitnodigings byeenkoms waar ons atlete puik presteer.