Netbal / Netball

Hoërskool Volksrust se netbaldogters geniet jaarliks ‘n passievolle seisoen. Ons netbal neem deel aan die Puk 16 sowel as die streeksliga. Ons meisies ontwikkel hulself deur skeidsregterskursusse en die jaarlikse Sportweek wat deur Hoërskool Volksrust aangebied word. Elke seisoen sien ons ontwikkeling by ons dogters en ons kan met trots sê dat ons streef na hoër hoogtes.

Volksrust High School’s netball girls enjoy a passionate season every year. Our netball participates in the Puk 16 as well as the regional league. Our girls develop themselves through referee courses and the annual Sports Week presented by Volksrust High School. Every season we see development in our girls and we can proudly say that we strive for higher heights.