Volksrust het die volgende spanne:
O/14
O/15
O/16
2de
1e
Alle spanne word deur gekwalifiseerde afrigters afgerig. Die oefentye is as volg:
Maandag, Woensdag en Donderdag om 15:30.
Dinsdagaand om 18:00 word gebruik om saam met spesialis afrigters te werk.