Gholf Hoërskool Volksrust het drie gholf liga spanne wat in die hoëveldliga vir hoërskole speel. Die skool se eerstespan speel ook in die PUK-16 reeks. Vir enige navrae kontak gerus Mnr. Andrè Erasmus by die skoolkantoor of era@vhs.co.za.